u13 A – K.E.P.S. Toernooi 2 tot 4 Augustus by Kind Edward Primary School.

u. 13 A – K.E.P.S. Toernooi 2 tot 4 Augustus by Kind Edward Primary School.
Uitslae van die u.13A Hokkietoernooi by K.E.P.S. skool was ‘n onvergeetlike ervaring. Met elke
wedstryd het die seuns net beter en beter gespeel. Daar was 11 aan ‘n kant wedstryde , asook ‘n Sewes toernooi met ‘n semi-finaal en ‘n finaal.

Uitslae: 11 aan ‘n kant wedstryde: 3 wedstryde gespeel 3 gewen.
10 doele vir Grey 0 teen Grey.
Grey vs St. John’s : Grey wen 4-0
Grey vs The Ridge: Grey wen 3-0
Grey vs K.E.P.S: Grey wen 3-0

Uitslae van Sewes-toernooi 16 Doele vir Grey en 6 doele teen Grey
Grey vs St. John’s : Grey wen 3-2
Grey vs The Ridge: Grey wen 3-2
Semifiaaal: Grey vs The Ridge: Grey wen 4-2
Finaal: Grey vs. K,E.P.S : Grey wen 6-1