School SongAfrikaans

 

 

NB NB NB- notice about Budget meeting

PLEASE take note- that the annual budget meeting will take place at the High school in the IT CENTER...   

Kleure-atletiekbyeenkoms- uitslae

Grey se jaarlikse Kleure-atletiekbyeenkoms het op Donderdag 19 Oktober 2017 op die Mangaung atletiekstadion plaasgevind Alle Gr 3 – 7 leerders kon 4 items kies waaraan hul die betrokke dag kon deelneem Leerders het in 2018 se ouderdomsgroepe deelgeneem Dit was ‘n baie mooi byeenkoms waar daar pragtige prestasies opgeweler is Die leerders was verdeel in twee spanne volgens hul vanne Leerders

Atletiek uitslae:

Saterdag 21 Oktober 2017 het Hoërskool Jim Fouche ‘n byeenkoms aangebied by die Mangaung Atletiekstadion Die uitslae is as volg  Schoeman Lombaard S0/14 was derde in die 800m  SJ Marais S0/14 was derde in die 100m Hekkies en die 300m Hekkies  Dehan Barnes S0/14 was eerste in die verspring Hy was ook derde in die spiesgooi  Tat Botha S0/14 was eerste in die Gewigstoot en hy het ook ‘n