SA skole kampioenskappe in Paarl.


SA skole kampioenskappe in Paarl.

'N Kort opsomming van die naweek se atletiek en prestasies tydens die SA skole kampioenskappe in Paarl.
πŸ…Qwyd Koen - goud vir verspring 5.96m.
πŸ…Xander Human - brons vir diskus 42.87m.
πŸ…Heinrich Theron- goud vir Diskus 40.36m en brons vir gewigstoot 13.44m.
πŸ…Ezio Panelatti - brons vir verspring 4.25m.
πŸ…Aflosse - seuns 0/10 wen goud.
Seuns 0/11 wen brons.
Seuns 0/13 kry silwer.

Vrystaat provinsie eindig 3de in die kampioenskap. 
Ons is ongelooflik trots op elke leerling en afrigter se harde werk!! 
πŸ†πŸ…πŸ†πŸ…πŸ†πŸ…

Sharing Tools

Motocross news:

The following 3 boys from Grey College Primary have been selected as part of the South African Team  MXoAN FIM African Cup of Nations to take place on the 17th - 19th August in Zambia. Louis Mostert 50cc Wian du Plooy 65cc  Pieter Brink 65cc

Skaakliga Uitslae:

17 Julie: Skaakliga Grey se senior B-span verloor teen WP 3 - 5. Grey se senior C-span se opponent (Sentraal) het nie opgedaag nie. Hulle gee dus punte oor.