Rugby: o/9A en o/13A Kyk Net Rugby Ramme


Rugby: o/9A en o/13A Kyk Net Rugby Ramme

Rugby: o/9A en o/13A Kyk Net Rugby Ramme 16 September 2017
 
Kyk Net Rugby Ramme
 
Grey o/9A teen LA Hoff A: Grey o/9A wen 27-0
 
Grey o/9A teen Wonderboom A: Grey o/9A verloor 0-24 
 
Grey o/9A teen Vastrap A: Grey o/9A verloor 0-38
 
Grey o/13A teen Vastrap A: Grey o/13A wen 27-10
 
Baie geluk aan die o/13A rugby span wat deurgedring het tot die finaal wat plaasvind op 30September in Pretoria.

Sharing Tools

Jim Fouchè Primêr se uitnodigingsbyeenkoms uitslae

Saterdag 28 Oktober 2017 het Grey se atlete deelgeneem aan Jim Fouchè Primêr se uitnodigingsbyeenkoms 90 Atlete was ingeskryf om aan die byeenkoms deel te neem en dit het baie goed gegaan Atlete het in 2018 se ouderdomsgroepe deelgeneem Die uitslae was as volg en die atlete ontvang elkeen ‘n sertifikaat  Daar was 20 eerste plekke  14 tweede plekke  11 derde plekke Tydens die byeenkoms

Willem Postma Redenaars Interskole

Willem Postma Redenaars Interskole    Op Donderdag 19 Oktober 2017 het 2 van ons Grey-manne aan die Willem Postma Redenaars Interskole  by Willem Postma  gaan deelneem. Ons sprekers was Lourens Nortje’ en Pierre’ Joubert albei Graad 7 sprekers. Lourens Nortje’ het ‘n tweede plek ontvang en ‘n kontantprys gewen.

ATT:Parents - Social Media and your kids

Please visit our FACEBOOK page for the article!!! https://www.facebook.com/GreyCollegePrimary/