Kyk Net Rugby Ramme uitslae:


Kyk Net Rugby Ramme uitslae:

Kyk Net Rugby Ramme:
 
Grey o/13A teen Hendrik Louw A: Grey o/13A wen 7-0
 
Grey o/13A teen Wonderboom A: Grey o/13A wen 18-0 (Semi-Finaal)
 
Grey o/13A teen Hendrik Louw A: Grey o/13A wen 36-5 (Finaal)
 
Baie geluk aan Grey o/13A span wat as Nasionale wenners van Kyk-Net Rugbyramme gerkoon is.

Sharing Tools

Motocross news:

The following 3 boys from Grey College Primary have been selected as part of the South African Team  MXoAN FIM African Cup of Nations to take place on the 17th - 19th August in Zambia. Louis Mostert 50cc Wian du Plooy 65cc  Pieter Brink 65cc

Skaakliga Uitslae:

17 Julie: Skaakliga Grey se senior B-span verloor teen WP 3 - 5. Grey se senior C-span se opponent (Sentraal) het nie opgedaag nie. Hulle gee dus punte oor.