Kleure-atletiekbyeenkoms- uitslae


 Kleure-atletiekbyeenkoms- uitslae

Grey se jaarlikse Kleure-atletiekbyeenkoms het op Donderdag, 19 Oktober 2017 op die Mangaung
atletiekstadion plaasgevind. Alle Gr. 3 – 7 leerders kon 4 items kies waaraan hul die betrokke dag kon
deelneem. Leerders het in 2018 se ouderdomsgroepe deelgeneem.
Dit was ‘n baie mooi byeenkoms waar daar pragtige prestasies opgeweler is.
Die leerders was verdeel in twee spanne volgens hul vanne. Leerders met vanne van A-M was in die Grey span.
Leerders met vanne van N-Z was in die Kollege span.
Span Grey het gewen met ‘n puntestand van 44178 teenoor Kollege se punte van 39721.
Tydens die byeenkoms is 9 nuwe rekords opgestel nl:
 Heinrich Theron S0/12 – Gewigstoot 13;42m.
Hy het CJ van der Linde se rekord verbeter met 1,16m. CJ se rekord het vir 25 jaar gestaan voordat dit
die jaar deur Heinrich herskryf is.
 Heinrich Theron S0/12 – Diskusgooi 38.45m
 Qwyd Koen S0/13 – 100m 00:12.30
200m 00:24.04

 Jean-Jacques Holtzhausen S0/13 – 1500m 05:03.70
 Franna Weyers – S0/14 – Verspring 5,69m
 Tat Botha – S0/14 – Gewigstoot 14.30m
Diskusgooi 47.30m
Die beste baanatlete vir die dag was;
 Qwyd Koen 200m
 Luhan Prinsloo 75 Hekkies
Beste veldatlete vir die dag was:
 Heinrich Theron Gewigstoot
 Tat Botha Diskusgooi en Gewigstoot

Sharing Tools

Rooihuiskraal uitslae 16 Maart:

Rooihuiskraal uitslae:  Grey o.13A wen 50-5.  Grey o.13B wen 31-0.  Grey o.13C wen 60-0.  Grey o.11A wen 33-17.  Grey o.11B wen 36-5.

Rooihuiskraal rugby toer uitslae: Donderdag 15 Maart

Rooihuiskraal rugby toer uitslae: Donderdag 15 Maart, speel teen Wierdapark.  Grey o.11A wen 33-14.  Grey o.11B speel gelykop 10-10.  Grey o.13A wen 15-14.  Grey o.13B wen 38-19.  Grey o.13C wen 38-0

SV hokkieproewe

Dit het baie goed gegaan met die SV hokkieproewe die afgelope naweek. Ons het 11 spelers in beide spanne.  A- span: Schalk du Plessis, Reyneke Oosthuizen, Roan Janse v Rensburg, Handré v Staden, Cornel Liebenberg, Duncer Holls B- span: A.C. Delport, Jeandré Nienaber, Wandrich Keyser, Dayne Kitching, Botha Barnard,Duncker Hohls Baie Geluk Grey-linge