Jim Fouchè Primêr se uitnodigingsbyeenkoms uitslae


 Jim Fouchè Primêr se uitnodigingsbyeenkoms uitslae

Saterdag, 28 Oktober 2017, het Grey se atlete deelgeneem aan Jim Fouchè Primêr se uitnodigingsbyeenkoms.
90 Atlete was ingeskryf om aan die byeenkoms deel te neem en dit het baie goed gegaan. Atlete het in 2018 se
ouderdomsgroepe deelgeneem.
Die uitslae was as volg en die atlete ontvang elkeen ‘n sertifikaat.
 Daar was 20 eerste plekke.
 14 tweede plekke
 11 derde plekke
Tydens die byeenkoms is 7 nuwe rekords opgestel deur;
 Joshua Oosthuizen S0/10 Verspring – 4.34m
 Heinrich Theron S0/12 Gewigstoot – 12.75m
 Qwyd Koen het 3 nuwe rekords opgestel:
S0/13 200m – 00:25.47
Verspring – 5.50m
100m – 00:12.31
 Junior Claassen 0/13 200m – 00:25.59
 Tat Botha S0/14 Diskusgooi – 48.33m
Aan die einde van die byeenkoms was daar spesiale toekennings en die volgende atlete het met daardie pryse
weggestap:
Beste gewigstootatleet S0/10 – 0/14
Chris Nieuwoudt
Beste Verspringatleet S0/10 – 0/14
Joshua Oosthuizen
Beste Diskusatleet S0/10 – S0/14
Tat Botha
Beste Hoogspringatleet S0/10 – S0/14
Qwyd Koen
Beste naelloopatleet S0/10 – S0/14
Qwyd Koen
Beste veldatleet in alle velditems
Chris Nieuwoudt S0/10

Sharing Tools

Jim Fouchè Primêr se uitnodigingsbyeenkoms uitslae

Saterdag 28 Oktober 2017 het Grey se atlete deelgeneem aan Jim Fouchè Primêr se uitnodigingsbyeenkoms 90 Atlete was ingeskryf om aan die byeenkoms deel te neem en dit het baie goed gegaan Atlete het in 2018 se ouderdomsgroepe deelgeneem Die uitslae was as volg en die atlete ontvang elkeen ‘n sertifikaat  Daar was 20 eerste plekke  14 tweede plekke  11 derde plekke Tydens die byeenkoms

Willem Postma Redenaars Interskole

Willem Postma Redenaars Interskole    Op Donderdag 19 Oktober 2017 het 2 van ons Grey-manne aan die Willem Postma Redenaars Interskole  by Willem Postma  gaan deelneem. Ons sprekers was Lourens Nortje’ en Pierre’ Joubert albei Graad 7 sprekers. Lourens Nortje’ het ‘n tweede plek ontvang en ‘n kontantprys gewen.

ATT:Parents - Social Media and your kids

Please visit our FACEBOOK page for the article!!! https://www.facebook.com/GreyCollegePrimary/