Jim Fouché Gr. 3 Redenaarsaand


Jim Fouché Gr. 3 Redenaarsaand

Jim Fouché Gr. 3 Redenaarsaand
 

Johan Bührmann en Aiden Steyn  het op Dinsdag  15 Augustus aan Jim Fouché Primêr se jaarlikse Interdebat deelgeneem.
Beide Johan Bührmann en Aiden Steyn  het hul baie goed van hul taak gekwyt.  Geen wenners is aangewys nie.   
Baie Geluk aan hierdie twee manne wat Grey se naam so hoog gehou het! Ons is trots op julle!

Sharing Tools

7's Rugby Uitslae

7's Rugby Uitslae  Grey o/11A wen Grey o/11B in die beker finaal   Like and Follow our facebook page to get results as they happen!!!! 

7s Rugby uitslae: 1 September

7s Rugby uitslae: U11 A wen Zastron 50-5 U11 B wen Fauna A 17-5 U11 A wen FHP Bwen 49-0 U11 B FHP A 24-12 U13 A wen Grey U13 B 31-5 U13A wen PBS A 48-0 U13 B Kathu A 10-5

Tennis o.13 uitslae: 31 August

Tennis o.13 uitslae:🏸🎾 Grey C vs Univ A: Grey wen met 73 potte. Grey D vs PBS B: Grey wen met 53 potte 🏸🎾