Driekamp uitslae:


Driekamp uitslae:

Driekamp uitslae:

Die volgende seuns is verkies tot die Vrystaatspan wat aan die SA Kampioenskappe te Midmar op 2 Julie gaan deelneem:

**Jean Jacques Holtzhausen
**Botha Barnard
**Jay Zijlstra

Ons is trots op julle!!!

Sharing Tools

Steezy Staff- in new attire...

Grey Primary staff looking steezy, in their new attire! Steezy stiːzi/ adjective effortlessly stylish or elegant.

JKS Karate SA kampioenskappe- Aidan Steyn

Aidan Steyn, in Graad 3A1, het aan die JKS Karate SA kampioenskappe in Johannesburg op die 17 Junie 2017 deelgeneem. Tydens die byeenkoms het hy derde plek(brons Medalje) verower vir Kata in die Elite afdeling, en ook derde plek (Brons medalje) vir Kumite(Fighting) in die novice afdeling. Aidan is ook gekies om later in die jaar aan 'n kompetisie in Kanada deel te neem.

Driekamp uitslae:

Driekamp uitslae: Die volgende seuns is verkies tot die Vrystaatspan wat aan die SA Kampioenskappe te Midmar op 2 Julie gaan deelneem: **Jean Jacques Holtzhausen **Botha Barnard **Jay Zijlstra Ons is trots op julle!!!