Dink of Sink-- Ons Manne kan dink!!!


Dink of Sink-- Ons Manne kan dink!!!

Dink of sink Debat
 
Die Dink of Sink Debat van die Volksblad het plaas gevind  op 17 Augustus te Edu-Plus. 
 
Ons Debat span het bestaan uit:
Albrecht Botha
Pierre Joubert 
Lourens Nortje
 
BAIE GELUK aan ons debatspan wat Grey Kollege se naam so hoog gehou het! 
 
 Hulle is as algehele wenners aangewys. 
Ons is BAIE trots op elkeen van julle!!! 

Sharing Tools

7's Rugby Uitslae

7's Rugby Uitslae  Grey o/11A wen Grey o/11B in die beker finaal   Like and Follow our facebook page to get results as they happen!!!! 

7s Rugby uitslae: 1 September

7s Rugby uitslae: U11 A wen Zastron 50-5 U11 B wen Fauna A 17-5 U11 A wen FHP Bwen 49-0 U11 B FHP A 24-12 U13 A wen Grey U13 B 31-5 U13A wen PBS A 48-0 U13 B Kathu A 10-5

Tennis o.13 uitslae: 31 August

Tennis o.13 uitslae:🏸🎾 Grey C vs Univ A: Grey wen met 73 potte. Grey D vs PBS B: Grey wen met 53 potte 🏸🎾