Biolink Information Session


Biolink Information Session

Biolink has a free information session regarding Homework strategies for ages 6-9...

A wonderful initiative to help prevent tears and frustation during homework time... 

Information is available in the image below 

⬇️

 

Sharing Tools

Atletiek Nuus

Grey se atlete het puik gevaar tydens vandag se Fichies Itec byeenkoms   Daar het ongeveer 71 atlete deelgeneem en die uitslae is as volg - 15 eerste plekke - 19 tweede plekke - 10 derde plekke - 9 vierde plekke Tydens die byeenkoms is 3 nuwe rekords opgestel deur Joshua Oosthuizen Ezio Panelatti en Qwyd Koen Almal rekords vir verspring Aan die einde van die byeenkoms was daar kontantpryse vir

o.13 Krieket liga uitslae:

o.13 Krieket liga uitslae: 13A wen Willem Postma A met 175 lopies 13B wen Pres Brand A met 89 lopies 13C wen Reddersburg A met 75 lopies 13E wen Kruitberg A met 67 lopies 13F verloor Onze Rust met 14 lopies

Atletiek Nuus

Op Vrydag 2 Februarie het ons Atlete deelgeneem aan die Sone C byeenkoms.  Van die 65 atlete wat ingeskryf was, het 56 gekwalifiseer vir die Motheo /Xhariep byeenkoms wat gaan plaasvind op  16 Februarie 2018! Baie geluk aan al ons atlete!  Foto: Ons o/12 top atlete!