Atletiek uitslae:


Atletiek uitslae:

Saterdag, 21 Oktober 2017, het Hoërskool Jim Fouche ‘n byeenkoms aangebied by die
Mangaung Atletiekstadion. Die uitslae is as volg:
 Schoeman Lombaard S0/14 was derde in die 800m.
 SJ Marais S0/14 was derde in die 100m Hekkies en die 300m Hekkies.
 Dehan Barnes S0/14 was eerste in die verspring. Hy was ook derde in die spiesgooi.
 Tat Botha S0/14 was eerste in die Gewigstoot en hy het ook ‘n nuwe rekord opgestel
met ‘n mooi afstand van 14.82m.
 Tat Botha S0/14 was eerste in die Diskusgooi en het weer ‘n rekord opgestel met ‘n
afstand van 48.19m.
 Aron Alvarez Aranda S0/14 was tweede in die Gewigstoot asook tweede in die
Diskusgooi.
 Jean-Louis Theron S0/14 was derde in die Gewigstoot en vierde in die Diskusgooi.
 Lean Uys S0/15 was negende in die 800m en tweede in die 1500m.

Sharing Tools

Rooihuiskraal uitslae 16 Maart:

Rooihuiskraal uitslae:  Grey o.13A wen 50-5.  Grey o.13B wen 31-0.  Grey o.13C wen 60-0.  Grey o.11A wen 33-17.  Grey o.11B wen 36-5.

Rooihuiskraal rugby toer uitslae: Donderdag 15 Maart

Rooihuiskraal rugby toer uitslae: Donderdag 15 Maart, speel teen Wierdapark.  Grey o.11A wen 33-14.  Grey o.11B speel gelykop 10-10.  Grey o.13A wen 15-14.  Grey o.13B wen 38-19.  Grey o.13C wen 38-0

SV hokkieproewe

Dit het baie goed gegaan met die SV hokkieproewe die afgelope naweek. Ons het 11 spelers in beide spanne.  A- span: Schalk du Plessis, Reyneke Oosthuizen, Roan Janse v Rensburg, Handré v Staden, Cornel Liebenberg, Duncer Holls B- span: A.C. Delport, Jeandré Nienaber, Wandrich Keyser, Dayne Kitching, Botha Barnard,Duncker Hohls Baie Geluk Grey-linge