Tweekamp Interprovinsiaal


Tweekamp Interprovinsiaal

Op 12 November 2016 is die Griekwaland-Wes Tweekamp Interprovinsiaal gehou.

Van ons Grey-seuns het aan die byeenkoms deelgeneem en die uitslae is as volg:

Seuns onder 9

1ste James Brice 2338 punte Goue Medalje

2de Christopher Cilliers 2318 punte Silwer Medalje

7de Peter Van Viegen 2189 punte

Seuns onder 11

1ste Caanan Brice 2304 punte Goue Medalje

2de Connor Reinders 2240 punte Silwer medalje

10de Connor Vertue 2033 punte

Seuns onder 13

1ste JJ De Kock 2272 punte Goue medalje

Sharing Tools

Rooihuiskraal uitslae 16 Maart:

Rooihuiskraal uitslae:  Grey o.13A wen 50-5.  Grey o.13B wen 31-0.  Grey o.13C wen 60-0.  Grey o.11A wen 33-17.  Grey o.11B wen 36-5.

Rooihuiskraal rugby toer uitslae: Donderdag 15 Maart

Rooihuiskraal rugby toer uitslae: Donderdag 15 Maart, speel teen Wierdapark.  Grey o.11A wen 33-14.  Grey o.11B speel gelykop 10-10.  Grey o.13A wen 15-14.  Grey o.13B wen 38-19.  Grey o.13C wen 38-0

SV hokkieproewe

Dit het baie goed gegaan met die SV hokkieproewe die afgelope naweek. Ons het 11 spelers in beide spanne.  A- span: Schalk du Plessis, Reyneke Oosthuizen, Roan Janse v Rensburg, Handré v Staden, Cornel Liebenberg, Duncer Holls B- span: A.C. Delport, Jeandré Nienaber, Wandrich Keyser, Dayne Kitching, Botha Barnard,Duncker Hohls Baie Geluk Grey-linge