J.F Uitnodigings-Atletiekbyeenkoms – 29 Oktober 2016


J.F Uitnodigings-Atletiekbyeenkoms – 29 Oktober 2016

J.F Uitnodigings-Atletiekbyeenkoms – 29 Oktober 2016

Op Saterdag, 29 Oktober 2016 het ons deelgeneem aan JF se Atletiekbyeenkoms. Ons het 90

atlete ingeskryf vir die dag en het die volgende prestasies behaal.

 1ste – 18

 2de – 9

 3de – 11

 4de – 16

Die volgende atlete het rekords verbeter tydens die byeenkoms:

 Joshua Oosthuizen Seuns – o/9 80m – 00:11:31

60m – 00:08:78

 Gert Steyn – S o/14 – Verspring 5.68m

 Lucky Moleyane – S 0/14 – 100m – 00:11:25

200m – 00:22:72

Aan die einde van die dag was daar spesiale erkennings gegee aan toppresteerders. Die

volgende atlete het ‘n medalje ontvang.

 Franco le Roux ontvang 2 medaljes vir lang- en korthekkies.

 Jean -Jacques Holtzhausen ontvang ‘n medalje vir beste middelafstand atleet,

 Lucky Moleyane ontvang ‘n medalje asook ‘n kontantprys vir beste senior baanatleet.

Heinrich Theron ontvang ‘n medalje asook ‘n kontantprys vir beste junior veldatleet.

65 Leerders ontvang sertifikate vir die dag se prestasies.

Sharing Tools

Landloop Liga Uitslae:

Landloop Liga Uitslae: Boys 11-- 3km 4 Janneman Jordaan 12.06 5 Otto Krause 12.07 17 Christopher Cilliers 14.00 20 Ethan Wessels 14.33 22 Louis Bothma 14.49 29 Faas Grobler 16.53 Boys 12 --3km 9 Canaan Brice 12.36 10 Rinus Britz 12.44 21 Connor Reinders 14.00 Boys 13-- 4km 5 Jean-Jacques Holtzhausen 14.47

Landloop Liga Uitslae:

Landloop Liga Uitslae Boys 9-- 2km 1 Reynaldo Uys 7 45 2 Manny Maduna 8 05 3 Albert Erasmus 8 31 4 Hayden Gooch 8 33 7 Christiaan Beukman 8 51 8 Keagan Wessels 8 56 19 Luan le Grange 9 59   Boys 10-- 2km 3 James Brice 8 06 8 Pieter van Viegen 8 20 18 Christiaan du Plessis 9 01 27 Izak v Zyl 9 16 32 Dennis du Plessis 9 25 33 Nathan Cairns 9 25 35 Christiaan Kruger 9 36 46 Pieter Swart 10 37 49

Landloop liga uitslae:

Die 4de Landloop liga het op 01 Junie plaasgevind Hier volg die uitslae The 4 th Cross country league took place on the 1 st of June The results are as follow Boys 8 Beginners group 1km 1 Wihan Edeling 4 30 3 Anton Piek 4 47 4 Daniel vd Merwe 4 50 5 Evano Oosthuizen 4 52 6 Matthew Kingwill 4 56 7 Stian v Niekerk 4 58 12 Markus Murphy 5 08 14 Keabetswe Tlhatlogi 5 11 16 Ruben Pelser 5 14 17 Stian Smith