Redenaars-DebatingAfrikaans

MODERNE VYFKAMP LASER-RUN SA-KAMPIOENSKAPPE 30 April 2017

MODERNE VYFKAMP LASER-RUN  SA-KAMPIOENSKAPPE 30 April 2017   Die volgende twee Grey-seuns het aan die SA Kampioenskappe vir die Federasiespan deelgeneem en skitterend gevaar: Jean-Jacques Hotzhauzen:  1ste plek   Goue Medalje Botha Barnard:4de plek

Seniorkoor: Kaartjies vir "KYKNET Sing in Harmonie" finale

Seniorkoor Kaartjies vir "KYKNET Sing in Harmonie" finale Kaartjies vir die "Sing in Harmonie" finale kan by Mev Anthea Verhoef bestel en betaal word voor 15 Junie 2017 Tickets for the finals of "Sing in Harmonie" must be booked and paid for with Mrs Anthea Verhoef before 15 June 2017 Datum 24 September 2017 Tyd 18 00 Plek Silver Star Casino Globe Krugersdorp Koste R220

Nautilus results

Nautilus results   We wish to congratulate Ricardo Branco on his good results during the 2nd Nautilus camp of the year. Ricardo achieved an overall third place in grade 7. Well done!