ChoirAfrikaans

 

Senior Choir Head

Mrs A Verhoef

mail  averhoef@gcpb.co.za

 

Junior Choir Heads

Mrs A Verhoef

mail  averhoef@gcpb.co.za

Mrs M Fourie

mail  mfourie@gcpb.co.za

Biathle Vrystaat Kampioenskappe

Die Biathle Vrystaat Kampioenskappe het plaas gevind op 21 April 2018 Na afloop van die byeenkoms is die Vrystaat Biathle-span gekies om die Vrystaat te gaan verteenwoordig op SA’s Vier van ons Grey-seuns is opgeneem in die span as gevolg van hulle briljante prestasies Cayden Potgieter Botha Barnard Jannes Krause en Hanru Krause Die SA Kampioeskappe vind plaas op 23 Junie te Port Elizabeth Baie

Landloop liga 11 Mei uitslae:

Die Tweede Landloop liga het plaasgevind Vrydag 11 Mei Ons seuns het baie goed gevaar Die uitslae is soos volg The second Cross country league took place on Friday the 11 th of May Our boys did very well The results are as follow 1km Boys u/8 1 Wihan Edeling 4 29 2 Devon Reinders 4 36 3 Daniel Linde 4 41 5 Daniel Van der Merwe 4 46 6 Matthew Kingwill 4 49 7 Anton Piek 4 53 8 Stian Van Niekerk 4 53