Welkom by Grey Kollege Primêr

Grey College has always maintained a remarkably steadfast character and has contributed to our country and population with healthy directives - and will continue doing so in future To study at this institution is a privilege which leads to the responsibility of adhering to and improving on the paths set by our predecessors We will face the future and challenges ahead purposefully and steadfastly armed

 

 

History

Grey College is the oldest school north of the Orange River and third oldest in the Republic of South Africa The then Governor of the Cape Colony Sir George Grey visited the new Republic of the Orange Free State On 13 October 1855 he donated a sum of money towards the establishment of an institution for higher education On 17 January 1856 the school officially opened its doors for the first time with...

 

Gallery

 

Tweekamp Interprovinsiaal

Op 12 November 2016 is die Griekwaland-Wes Tweekamp Interprovinsiaal gehou Van ons Grey-seuns het aan die byeenkoms deelgeneem en die uitslae is as volg Seuns onder 9 1ste James Brice 2338 punte Goue Medalje 2de Christopher Cilliers 2318 punte Silwer Medalje 7de Peter Van Viegen 2189 punte Seuns onder 11 1ste Caanan Brice 2304 punte Goue Medalje 2de Connor Reinders 2240 punte Silwer medalje 10de

J.F Hoërskool Uitnodigings-Atletiekbyeenkoms – 22 Oktober 2016

J.F Hoërskool Uitnodigings-Atletiekbyeenkoms – 22 Oktober 2016 Jean-Marc Trichard het die 22ste Oktober 2016 deelgeneem aan Hoërskool JF se atletiekbyeenkoms en het die volgende prestasies behaal: 300Hekkies – Eerste plek 400 Hekkies – Eerste plek Hy ontvang 2 goue medaljes vir die prestasie.

J.F Uitnodigings-Atletiekbyeenkoms – 29 Oktober 2016

J F Uitnodigings-Atletiekbyeenkoms – 29 Oktober 2016 Op Saterdag 29 Oktober 2016 het ons deelgeneem aan JF se Atletiekbyeenkoms Ons het 90 atlete ingeskryf vir die dag en het die volgende prestasies behaal  1ste – 18  2de – 9  3de – 11  4de – 16 Die volgende atlete het rekords verbeter tydens die byeenkoms  Joshua Oosthuizen Seuns – o/9 80m – 00 11 31